Saturday 23 February 2008

‘Ek breek skool se hekke af!’


Wat kan mens sê, daar is nie 'n druppel menslikheid in die goed nie. Dit spreek boekdele dat 'n burgermeester so te kere gaan, dit bring nou weer vir my die ewige vraag terug van vermoë en kwalifikasie om in so 'n posisie aangestel te word. So verval die leuen van die 'heilige' beeld van voorheen benadeel stadig en bring die waarheid na vore, die goed is jaloers en wil net gebruik en vernietig dit wat hulle nie kon of kan bou nie en die laaste bietjie menslikheid in die land saam met hulle onder trek. Hulle kon nie eers die wiel uitdink nie maar kan steel en moor so ver soos wat hulle gaan. Nou wil hulle 'n skool se hekke afbreek omdat hulle nie hulle skuld kan betaal nie, tipies kaffer, dis nooit sy skuld nie !!!
Baklei hulle, dis tyd om op te staan Boere !!!

Dit gons op die Vrystaatse dorp Frankfort waar die burgemeester die Wilgerivier Hoërskool se beheerliggaam glo gedreig het dat die skool se hekke afgebreek sal word as hy nie toegelaat word om vandag ’n sokkerwedstryd op die skool se sportterrein te hou nie.

In sterk bewoorde briefwisseling tussen mnr. Andries Swart, beheerliggaamvoorsitter, en mnr. Louis Ntombela, burgemeester, het Ntombela eergister ook gedreig om mnr. Butana Khompela, voorsitter van die portefeuljekomitee oor sport in die parlement, en mnr. Ace Magashule, die Vrystaatse LUR vir sport, by die geskil by te sleep.
Beeld is in besit van afskrifte van die briewe.

Die beheerliggaam weier dat Ntombela die G.J. Human-stadion se sokkervelde gebruik omdat die Mafube-munisipaliteit nou nog nie ’n uitstaande bedrag van R7 650 aan die skool betaal het vir die huur van dié geriewe in Oktober verlede jaar nie.
Ntombela het eergister onsuksesvol probeer om mense te stuur om die sportterrein onwettig te betree om dit vir die wedstryd voor te berei. Hy het daarna gedreig om vandag ’n protesoptog na die skool te lei.

In Swart se brief aan Ntombela sê hy hulle beskou sy dreigemente in ’n baie ernstige lig en dat die plaaslike polisie en misdaadvoorkomingseenhede van Welkom en Bethlehem in kennis gestel is. Swart het gesê die skool is nog bereid om die munisipaliteit toe te laat om die geriewe te gebruik mits hulle by die terme en voorwaardes hou soos vroeër ooreengekom.
Mnr. Kallie Kriel, uitvoerende hoof van AfriForum, die vakbond Solidariteit se burgerregte inisiatief, het gesê hy het ’n brief aan Ntombela gestuur waarin hy waarsku dat AfriForum en die skool strafregtelike en siviele regsaksies teen Ntombela persoonlik sal instel as hy en sy ondersteuners die skoolterrein onwettig sou betree of enige skade aan die skoolterrein sou aanrig.

Kriel het gesê Ntombela se optrede kom op magsmisbruik neer.

Kriel het ook in ’n brief die polisie op die dorp gevra dat hulle ingryp om te voorkom dat die onregmatige betoging voortgaan en handuit ruk.

Mnr. Paul Colditz, uitvoerende hoof van die Federasie van Beheerliggame van Suid-Afrikaanse Skole (Fedsas), het gesê ingevolge die Skolewet het die skool die uitsluitlike reg op die besetting en gebruik van die geboue en terreine en is dit die beheerliggaam se taak om die skool se eiendom, grond en die gebruik daarvan te beheer en te administreer.

“Die beheerliggaam se optrede in dié geval is 100% binne die bepalings van die wet, terwyl die burgemeester met sy dreigemente sy hand oorspeel.”
Ntombela het gister gesê ingevolge dokumente in sy besit, is die stadion nie deel van die skoolterrein nie.

Hy het gesê die byeenkoms gaan voort.

“Ons kan nie toelaat dat daar enige geen-toegang-areas vir sekere mense in die munisipale gebied is nie.”

Die skool was ook vroeër vandeesmaand in die nuus toe die Vrystaatse hooggeregshof die onregmatige skorsing van mnr. Manie Swart, die hoof, tersyde gestel het.

No comments: