Monday 7 April 2008

Die WAARHEID vanuit Bloemfontein, nie die liberale media se nonsens nie !

Mede Boere, hier volg 'n kort skriftelike opsomming van die gebeure in Bloemfontein vanuit 'n wit student se mond (op skrif). Lees bietjie die waarheid en sien onder wat se aanval ons as Boere is in die kaffer land !

My hart gaan uit vir ons mede studente in Bloemfontein en hulle moet sterk staan en nie terug staan nie, die tyd vir onderhnadel en mooi praat is verby !

Hi hi!

Ongelukkig is dit nag. More, donderdag, kom al die swart koshuise van bloem (hul word weereens met busse aangery) om te kom "toi toi".

SASCO wil nou alle wit en afrikaans studente van UV weghĂȘ! Gister, Dinsdag, het amper 50 van hul by ons klas try inkom en ons weer uitjaag. Ons dosent, Prof Lubbe (baaaaie famous) is rondgeruk voor die deur toe hy hul try uithou. Al die wit seuns het opgestaan en hul weggestamp. F*kn E-TV kameras het die varke so opgevryf om ons uit te kry.

Ek kan dit nie flippen glo nie!!!!! Die wit meisie koshuise is al amper leeg, studente bang om op kampus te wees. Die goed is flippen barbare! Als word afgebreek, gesteel en niemand doen NIKS! Die kaaaaak gaan nog spat, wittes is gatvol en ek hoor wat die mense praat onderlangs. Gister is 'n wit girl aangerand IN ONS FOODCOURT, tydens die optog wat ONwettig was. Al haar klere is afgeruk en van die Thakaneng brug (foodcourt) afgegooi. Sy moes kaal koshuis toe hardloop.

MAAR, niemand van hul is rassisties nie. Wit moet weg, steeds hul nie rassisties nie. Gisteraand op 3rd degree (E-tv 20:00) is alle Christene as rassiste gemerk. Motors ruite uitgeslaan, moer toe geskop en wit girls word met bakstene ens gegooi. Dreigemente om verkrag te word is algemeen deesdae. Ons borge onttrek, STR student waai, regte studente waai. ALMAL is oppad om te waai. 1ste jaars begin wegbly/opskop om volgende jaar iewers anders oor te begin.

Sal maar sien wat donderdag gebeur, weet nou al die k*k gaan spat!

PLEASE VERSPREI WAT EK VERTEL WANT NIEMAND LUISTER MEER NIE!

No comments: