Ons is gevaarlik blootgestel. Die misleiding van ons mense deur die destydse Nasionale Party en sy vennote, en dié se welkome verdwyning, het ’n leemte gelaat, wat deur ’n nog gevaarliker mag ingeneem is. Die aanslag kom nou uit ’n oord wat ons nog steeds in ons huise toelaat, naamlik die groot Afrikaanse koerante. Party van ons weet darem teen dié tyd dat die televisie ‘n Trojaanse perd is.
Die gemelde koerante kom uit die Media24-stal. Op die oog af, bewonderenswaardig Afrikaans, word waar moontlik deur werklose volksgenote verkoop en dra gereeld ’n waardevolle Christelike boodskap. Kyk egter dieper.
Die onlangse moord op ’n groot leier in Afrikanergeledere, het die koerante se ware kleure blootgelê. Dat daar reeds meer as 3000 plaasmoorde op blankes was sedert “demokrasie”, dat die AWB reeds jare al ’n lae profiel handhaaf, en dat die moord op Eugène TerrèBlanche deel is van ’n opwellende vlaag plaasmoorde, hou vir Rapport blykbaar geen verband nie. Die Rapportberig wil so graag die AWB met die Malema-spul gelykstel. Oor die Cosatu-betoging ter ondersteuning van die moordenaars, rep hy g’n woord nie. Ook die hoofberig swyg oor Cosatu se militantheid en uitlokkende optrede deur byvoorbeeld ‘n massavergadering op Ventersdorp te reël om met die Eugène Terre’Blanche-begrafnis saam te val.
In weerwil van die groot rol wat Solidariteit en dr Dirk Hermann speel met betrekking tot die belange van veral blankes en die beskerming van wit en swart se burgerregte, wy Rapport op 4 April 2010 bykans ’n hele hoofartikel daaraan om dr Hermann af te skiet. Solidariteit se aansienlike suksesse word verswyg en arm Afrikaners se ellende word uitgebuit om hulle aan ANC-genade uit te lewer.
’n Week later laat professor Jakes Gerwel, voormalige ANC-presidensiële raadgewer, die aap uit die mou. Solidariteit móés die vorige week afgekraak word sodat dit darem nie té belaglik klink nie, as die geleerde professor voorstel dat Cosatu die leisels moet vat om, te midde van die verdeeldheid in die Suid-Afrikaanse bevolking, die “gedeelde goedheid” in die regte rigting te stuur.
Dit is nou die instansie wat steeds kommunisme en swart bevoordeling aanhang ondanks bewese mislukking.
Stakings en massa-aksie is tot nou toe Cosatu se belangrikste suksesse, tensy professor Gerwel weet van prestasies wat om een of ander rede geheim gehou word.
’n Verdere Rapport-slimmigheid sien op 11 April 2010 die lig toe Mathatha Tshedu, hoof van Media24 se Joernalistieke Akademie, sy standpunt stel. Nadat hy sy verlede as ANC-terroris so terloops meld, stel hy dit duidelik dat hy nie dink die gewraakte Malema-lied moet verbied word nie. Daarby is hy van mening dat die beweerde loongeskil tussen Eugène Terre’Blanche en sy moordenaars, meer sensitiwiteit regverdig. Dat ET sy verdiende loon gekry het, is die stelling wat hy eintlik maak.
Natuurlik is ons nie verras deur Gerwel en Tshedu se standpunte nie. Dit is presies wat ons van hulle as ANC-dissipels verwag! Die gesag waarmee die twee in die Afrikaanstalige koerante beklee is, die gedweënheid van die joernaliste met Afrikaansklinkende name wat die leiding van Tshedu en Gerwel aanvaar en die argeloosheid waarmee Afrikaanssprekendes die koerante in hulle huise ontvang, is die onrusbarende verrassing. Ons word daagliks besmeer met hierdie tipe berriggewing deur Afrikaanstalige koerante.
Moet ons Volk se vyand juis ’n bom in Kerkstraat laat ontplof of ‘n buurman met pangas dood kap voor ons hom sien vir wat hy is?
Thursday, 15 April 2010
Friday, 9 April 2010
Bly aan die regte kant
Al hoe meer voorvalle vind plaas waardeur die politieke klimaat in die land opgejaag word. Dit wil voorkom of die blanke uitgetart en geprovokeer word tot die uiterste toe. Dit is nie net die moorde op ons boere, ons volksgenote, ons leiers nie, maar die openlike uittarting, en die aanhitsing teen ons wat waarskynlik op die lange duur nog meer gevolge gaan inhou.
Intussen is dit duidelik dat die blanke oor die algemeen tans baie beheers optree, alhoewel hy in werklikheid kokend van woede is.
Die ANC-regering het waarskynlik gehoop vir voorvalle van opstand of vergelding, wat dan vir hulle die geleentheid sou kon gee om weer eens met kragdadigheid toe te slaan om ‘n beweerde blanke opstand teen die staat plat te slaan, en ons weer eens in die beskuldigdebank sou kon plaas.
Daardie voorvalle het nie plaasgevind nie, en ons merk ‘n frustrasie onder ANC-geledere dat die Afrikaners en die blankes in die algemeen, steeds die sogenaamde hoëgrond beset. Vandaar die een provokerende optrede na die ander: om ‘n AWB-man in ‘n TV-debat die lewe sodanig te versuur dat hy moet uitstap, of Malema wat ‘n blanke joernalis wegjaag en hom as ‘n “basterd” beskryf.
Intussen woel dit in polisiegeledere. Daar is selfs al uit polisiegeledere die bewering gemaak dat blankes self vir die moord op mnr. Eugene Terre’Blanche verantwoordelike was, om ‘n situasie te laat ontstaan wat die Wêreldbeker-sokkertoernooi kan laat ontspoor. Enkele van die laaste oorblywende goedgesindes in die polisie het ook al gewaarsku dat daar weer klopjagte beplan word op blanke en sogenaamd regse leiers, en dat selfs goed geplant kan word om ‘n rede te hê om hulle te kan arresteer.
Die feit van die saak is dat dit die laaste tyd duidelik geword het dat die Boerevolk weer besig is om op te staan, en dat daar onder die Afrikanergemeenskap ‘n al groter wordende gees van verset besig is om pos te vat. Dit word bewys deur herhaalde meningsopnames waaruit dit blyk dat die Afrikaners genoeg gehad het van die bestel en die eenheidstaat en aan alternatiewe begin dink. Daardie gees van verset moet vernietig word, want die ANC weet ook dat die Boerevolk, die Afrikanersakeman, die gans is wat die goue eiers lê en wat sy ekonomie aan die gang hou. Daarom moet daar eenvoudig ‘n stok gevind word om hom mee te slaan.
Ons moet egter sorg dat ons geen stok in sy hand kan plaas nie. Ons moet wel die bestaande situasie gebruik om deeglik te beplan en nuut te dink oor hoe ons kan oorleef op die kort termyn, maar hoe ons kan vry word op die langer termyn. Ons moet sorg dat daar geen vinger na ons gewys kan word in terme van bestaande wetgewing nie. Daarom moet volksgenote seker maak dat hulle nie, dalk selfs net per ongeluk, in besit is van enige onwettige materiaal nie. Gaan u kluis deur, en maak seker dat daar nie dalk ‘n verdwaalde patroon is van ‘n wapen wat u lank terug al verkoop het nie. Sorg dat u nie eens een of ander grappie op u rekenaar het, wat later gebruik sou kon word as dat u dalk opruiende materiaal in u besit het nie.
As die polisie dalk met hulle hordes wil kom om huissoeking te doen, sorg dat u prokureur of advokaat se nommer byderhand is, en laat weet hulle dadelik, nog voordat die deur vir die polisie oopgemaak word. Maak seker dat die wat daar is, wel polisielede is. Vra om die deursoekingslasbrief deur die venster te sien, sonder om deure oop te maak. Maak seker die polisieman se aanstellingsertifikaat is geldig. En beweeg saam met die deursoekingspan, indien moontlik met nog ‘n getuie, sodat hulle nie goed kan plant en u later daarvoor vervolg word nie.
Tot dusver kon ons mense nog nie op die groot goed gevang word nie, moet nie nou onnodig op risiko geplaas word deur klein foutjies nie, maar laat ons meer as ooit onsself wetlik korrek beveilig, en inmiddels net so wetlik korrek werk en bou aan ons republikeinse onafhanklikheid, wat nou dringend word.

Thursday, 8 April 2010
Wat is in jou hart?
Die Boerevolk is al vergelyk met meeste dinge wat in die oë van die mensdom afskuwelik en veragtelik is. Ons volk is al vergelyk met die kolonialistiese Brittanje, teen wie ons so bitterlik geveg het gedurende die laaste groot stryd vir volksvryheid en selfbeskikking.
As vryheidsliewende mense is ons beskuldig van onvergewensgesindheid en haatsugtigheid. Daar is van ons gesê dat die Boerevolk se smagting na mag die septer van baasskap laat swaai het oor al die ander volke van Suid-Afrika, en selfs oor die hele Afrika. Dat die Boer homself en sy volksgenote reken as uitverkore.
In dié lig is die Boerevolk dan ook al vergelyk met dit wat van die Nazi’s van die tweede wêreldoorlog uitgebeeld word.
Die enigste hartseer waarheid in al hierdie aantygings is dat die meeste Afrikaners met tyd die valshede begin glo het en sodoende dan ook die Judaskleed aangetrek het, meestal uit eie wil en uit weersin vir die beeld waarmee die Boerevolk deur die vyand se propaganda-masjien opgesaal is.
Dit was tot onlangs die algemene persepsie dat die Afrikaner skuldig, nederig en vernederd moet voortsukkel. Rug gebuig, hoof hangend, trots vertrap en siel gebroke. Net te bly vir die krummels wat van die rentmeester se tafel mag val. Net te dankbaar dat iemand anders gekies is om onder eie dak op ‘n onmenslike, vernederende en grusame manier vermoor te word.
En so is dit dan ook die siening onder baie van ons volksgenote dat ons nie beter verdien nie. Want sien, Apartheid het van ons almal monsters gemaak, en daarom verdien ons geen agting, respek of plek in die land wat ons voorvaders se hande gebou en die bloed van ons voorsate gekoop het nie.
Met dié wanvoorstelling word ons kinders op skool gevoer en met die leuens van ‘n oorweldigende oorwinning teen die goddelose blanke regering word hulle jong verstand gevorm. Met die verloëning van morele waardes en die onderdrukking van Christelike beginsels word hulle siele deur die media gevoer.
Nêrens word die waarheid van ‘n Godvresende volk se stryd tot eenvoudige oorlewing opgeteken, erken of vereer nie. Nêrens is daar plek vir vertellinge van die hoë prys wat betaal moes word om ‘n land,‘n nasie, ‘n wêreldmoondheid te breek uit die rou rots van ‘n ongerepte stuk wildernis nie.
Die heldemoed, die geloof, die patriotisme en trots van ‘n hele volk word afgemaak as verregs en selfs die kontemporêre musiek wat hierdie sluimerende emosies weer wakker maak word blitsig onder klippe gesteek en ten sterkste veroordeel. Dit alles kan nou verander.
Nou dat die hele wêreld kennis geneem het van die wreedheid van die aanslag teen Afrika se enigste wit volk, is die tyd ryp om daarop te wys dat hulle swart messias, die kommunis Nelson Mandela, voete van klei het en dat sy gewelddadige rewolusie nog nie verby is nie.
Dit stel ook elke lid van ons volk voor ‘n kruispad. Die tyd het gekom dat elke man, vrou en kind sy of haar eie hart in hande neem en kyk of dit soos die wêreld beweer, vol haat en waansin is en of dit daar êrens genoeg volkstrots en vaderlandsliefde skuil vir die positiewe strewe na vryheid.Die oorwinning begin in ons gedagtes en ons geloof.

Tuesday, 6 April 2010
Van Riebeeck Dag
Dit is vandag 358 jaar gelede dat Jan van Riebeeck en sy ongeveer ‘n 100 man in Tafelbaai voet aan wal gesit het. Saam met hom, byna as ‘n soort onsigbare pakket, het hy die beskawingserfenis van die Christelike, Westerse wêreld hier kom plant. Nie dat sy mense sulke fyn-beskaafde mense was nie, maar hulle het uit daardie leefwêreld gekom.
So het, vir die eerste keer in die geskiedenis van Suidelike Afrika, ‘n hardwerkende, doel-bepaalde gemeenskap hulle hier gevestig. Algaande het hulle en hulle nasate die aangesig van Suidelike Afrika verander. Die kinders van Europa is mos rustelose, immer-besige, hardwerkende, ondersoekende mense wat bou en verander en altyd probeer verbeter en vooruit gaan. Geen wonder dat hulle teenwoordigheid en bedrywigheid as steurend, verdrukkend en onnodig ervaar is…’n teenwoordigheid wat wrewel en afguns en haat opgeroep het want hulle het die rus, die noodsaak om niks te doen, versteur.
Interessant is verder dat die Hollanders van Jan van Riebeeck se tyd en daarna, anders as die Engelse, nie ‘n kolonie aan die Kaap wou vestig nie. Die Hollanders, so lyk dit, is nie lief daarvoor om ander mense te onderwerp, oor hulle te regeer en hulle te verdruk nie. Daardie tradisie word eers vanaf 1806 met nadruk hier ingedra.
Die opvallende van die Hollanders was dat hulle langs die inheemse volke hulle verversingspos wou vestig. Dit was ook nie moeilik nie want die Hottentotte was swerwer-veeboere wat nie aan een plek gebind was nie. Vandaar dat Van Riebeeck betreklik maklik in vreedsame naasbestaan sy verversingspos kon opbou.
‘n Tweede interessantheid was dat Van Riebeeck, in 1654, twee jaar na sy aankoms, begin het om die dag en datum van sy landing te gedenk. Daarvoor het hy 6 April as ‘n vas-blywende dank- en biddag ingestel…”sodat daarby die weldade van die Here wat Hy aan ons bewys het, deur ons nakomelinge nooit vergeet mag word nie, maar altyd tot eer van God in gedagtenis in herinnering gehou sal word.”
In ons dae waar die Afrikaner altyd in die spervuur is, word deesdae nogal heelwat daarvan gemaak dat die Afrikaner homself as ‘n “uitverkore volk” sou beskou. Die argument word dan gebruik om aan te dui hoe agterlik die Afrikaner in sy denke sou wees.
Die soort verdraaide denke is miskien moontlik omdat die Afrikaner nie skaam was om aan te dui dat hy onder ‘n verpligting teenoor God staan nie en dit uitgedruk het deur die begrip “roeping”. Net so word die feit dat die Afrikaner ‘n paar maal ‘n Gelofte aan God afgelê het, uitgelê as ‘n bewys dat die Afrikaner homself as uitverkore beskou. As gelet word op die teks van die Geloftes wat die Afrikaner gemaak het, dan is dit duidelik dat die Afrikaner ‘n baie duidelike besef het dat hy ‘n verpligting teenoor God het en nie andersom nie! Want al die Afrikaner-Geloftes verplig telkens die volk opnuut tot die diens van God! Dit dui eerder op gehoorsaamheid en diensbaarheid aan God.
In Van Riebeeck se Gelofte word duidelik gesê dat vanweë die feit dat die Here God sy hand oor die nedersetting gehou het en hulle geseën het, daarom sal hulle 6 April in dankbaarheid gedenk sodat hulle daarin nie sal tekortskiet nie. Hierdie saak is belangrik want ons wat mens is, is gou om tot God te roep vir hulp, maar nie altyd so nadenkend om ons dankbaarheid uitdruklik te betoon nie. Miskien kan dit daarom oorweeg word, al is dit net in ons Afrikaanse kerke, om die Gelofte van Van Riebeeck op 6 April in ere te hou en te gedenk om so God vir sy ontferming te dank.

Saturday, 31 May 2008
Mbeki se brief !
Dit is vir my so mooi dat die wolf nou nie meer pas in die skaap kleure nie ! So kom die ware kleure na vore en so word die liberale wereld gedwing om sy oog klappe af te haal.
Hou jou neus uit Afrika! Dit is myne!
(Artikel in die Beeld - Mei 29 2008)
Washington. – Pres. Thabo Mbeki stel in ’n brief van vier bladsye aan pres. George W. Bush dit duidelik die VSA “moet sy neus (uit Afrika) hou, en dat Afrika aan hom (Mbeki) behoort”.
In die brief “vol uitroeptekens”, kritiseer Mbeki ook die VSA omdat hy kant kies teen pres. Robert Mugabe se regering en nie die mening van Zimbabwe se mense re-spekteer nie.
Die brief is deur mnr. Michael Gerson, Bush se oudhooftoespraakskrywer en beleidsadviseur, in sy rubriek in The Washington Post onthul. Hy haal anonieme Amerikaanse amptenare aan wat onder meer sê: “Mbeki het kop verloor, dit was verregaande.”
Die brief is einde April aan die Withuis gerig en volgens ’n amptenaar het Mbeki dit duidelik gestel Zimbabwe “is nie ons besigheid nie en ons moet ons neus (uit Afrika) hou, en dat Afrika aan hom behoort”.
Die rubriek getiteld “The despots democracy” dui aan hoe Suid-Afrika ’n bespreking oor die menseregtevergrype in Zimbabwe in die Verenigde Nasies (VN) gesmoor het, asook oor Belarus, Kuba, Noord-Korea en Oezbekistan.
Suid-Afrika is ook die enigste ware demokrasie wat gestem het teen ’n resolusie om te eis dat die Birmaanse junta die etniese suiwering stop en Aung San Suu Kyi vrylaat.
Die Withuis het by navraag aangedui hy sal later op die brief reageer. Luidens berigte sal Bush wel Mbeki se brief beantwoord. Die Suid-Afrikaanse ambassade in Washington was by navraag nie bewus van die brief nie, maar sal ook later reageer.
Gerson sluit sy rubriek af met die stelling dat die debat oor Suid-Afrika se rol in Zimbabwe die volgende vraag dwarsdeur Suidelike Afrika uitklaar: “Het revolusionêre partye in die streek geveg vir bevryding of vir vryheid?
“As dit slegs was vir die bevryding van Westerse imperialisme, dan het bejaarde despote van onderdrukkende regerende partye ’n aanspraak op die mag.
“Maar as dit vir vryheid was, dan moet diegene wat vir vryheid in Zimbabwe gewerk het ook hul aandeel kry. Sover het Suid-Afrika – van alle plekke – kant gekies saam met die despote.”

Monday, 7 April 2008
Die WAARHEID vanuit Bloemfontein, nie die liberale media se nonsens nie !
Mede Boere, hier volg 'n kort skriftelike opsomming van die gebeure in Bloemfontein vanuit 'n wit student se mond (op skrif). Lees bietjie die waarheid en sien onder wat se aanval ons as Boere is in die kaffer land !
My hart gaan uit vir ons mede studente in Bloemfontein en hulle moet sterk staan en nie terug staan nie, die tyd vir onderhnadel en mooi praat is verby !
Hi hi!
Ongelukkig is dit nag. More, donderdag, kom al die swart koshuise van bloem (hul word weereens met busse aangery) om te kom "toi toi".
SASCO wil nou alle wit en afrikaans studente van UV weghê! Gister, Dinsdag, het amper 50 van hul by ons klas try inkom en ons weer uitjaag. Ons dosent, Prof Lubbe (baaaaie famous) is rondgeruk voor die deur toe hy hul try uithou. Al die wit seuns het opgestaan en hul weggestamp. F*kn E-TV kameras het die varke so opgevryf om ons uit te kry.
Ek kan dit nie flippen glo nie!!!!! Die wit meisie koshuise is al amper leeg, studente bang om op kampus te wees. Die goed is flippen barbare! Als word afgebreek, gesteel en niemand doen NIKS! Die kaaaaak gaan nog spat, wittes is gatvol en ek hoor wat die mense praat onderlangs. Gister is 'n wit girl aangerand IN ONS FOODCOURT, tydens die optog wat ONwettig was. Al haar klere is afgeruk en van die Thakaneng brug (foodcourt) afgegooi. Sy moes kaal koshuis toe hardloop.
MAAR, niemand van hul is rassisties nie. Wit moet weg, steeds hul nie rassisties nie. Gisteraand op 3rd degree (E-tv 20:00) is alle Christene as rassiste gemerk. Motors ruite uitgeslaan, moer toe geskop en wit girls word met bakstene ens gegooi. Dreigemente om verkrag te word is algemeen deesdae. Ons borge onttrek, STR student waai, regte studente waai. ALMAL is oppad om te waai. 1ste jaars begin wegbly/opskop om volgende jaar iewers anders oor te begin.
Sal maar sien wat donderdag gebeur, weet nou al die k*k gaan spat!
PLEASE VERSPREI WAT EK VERTEL WANT NIEMAND LUISTER MEER NIE!

Sunday, 6 April 2008
Die reuk van kommunisme in die oggend
Indien jy dit teen die tyd nog nie besef het nie sal jy nooit, die utopia wat mandela belowe het kruip nou vinnig nader, 'n ware geharde kommunistiese staat !
Hulle doen dit natuurlik presies soos Marx dit voorgeskryf het so lees die artikel en sien vir jouself (dis nogal ironies om van die verraaier de klerk te hoor rondom die saak) !
My mede Boere raadpleeg God en kry jou huis in orde die tyd is op ons !
Staat kan onbeperkte mag kry om te onteien
Die minister van openbare werke sal nie net grond nie, maar énige eiendom kan onteien teen ’n prys wat s? bepaal as die voorgestelde Wetsontwerp op Onteiening teen Julie in werking tree.
Min. Thoko Didiza het dié wetsontwerp, wat ingrypende gevolge vir eiendomsreg in Suid-Afrika inhou, Woensdag in Kaapstad aan die parlementêre portefeuljekomitee oor openbare werke ter tafel gelê.
Hoewel die wetsontwerp daarop gemik is om grondhervorming drasties te versnel, gee dit die minister onbeperkte mag om grootskaalse onteienings uit te voer.
“Die minister mag enige eiendom in openbare belang of vir openbare doeleindes onteien. Die onteiening is onderhewig aan regverdige en billike kompensasie soos omskryf in die wet,” lui hoofstuk 3 van die wetsontwerp.
Belanghebbendes het die volgende brandpunte geïdentifiseer:
-> “Eiendom” is nie beperk tot grond of plase nie. Daar is tans geen bepaling wat die minister verhinder om ondernemings, huise, roerende eiendom soos vee en voertuie “in openbare belang” te onteien nie.
-> Die onteienings is nie tot die platteland beperk nie. Grond kan ook in stedelike gebiede onteien word om byvoorbeeld vir goedkoop huisvesting voorsiening te maak.
-> Die beginsel gewillige koper/verkoper word afgeskaf, want eienaars kan hulle nie tot die howe wend om onteiening teen te staan nie. Ingevolge die wetsontwerp sal howe alleenlik kan beslis of die regte administratiewe prosedure in die onteieningsproses gevolg is.
-> Eiendom sal nie meer teen markverwante pryse onteien word nie. “Markwaarde alleen sal nie voorrang geniet wanneer vergoeding bepaal word nie. Die vergoeding moet ’n billike balans reflekteer tussen openbare belang en dié van die eienaar,” het Didiza tydens die voorlegging gesê.
-> Die minister het volmag om die prys van onteiende eiendom vas te stel. Luidens die wetsontwerp sal howe nie meer oor vergoeding mag beslis wanneer daar dispute tussen die regering en die eienaar is nie. Die hof sal die minister net kan dwing om die onteieningsproses te herhaal as dit nie aan die wetlike voorskrifte voldoen nie.
-> Die wetsontwerp gee die minister onbeperkte mag. Sy besluit of ’n eiendom onteien moet word en sy bepaal die vergoeding. Voorts stel sy mense van haar keuse aan om te dien in die nasionale en landswye onteieningsrade wat haar moet adviseur.
Agri SA en die FW de Klerk-stigting se Sentrum vir Grondwetlike Regte sê die wetsontwerp is “gevaarlik” en ongrondwetlik omdat dit Suid-Afrikaners se reg op toegang tot die howe beperk en voorskryf waaroor howe mag uitspraak lewer.
“Soos die wetsontwerp nou lyk, beteken dit die minister kan ’n groot erf in Bishopscourt (in Kaapstad) onteien vir goedkoop behuising. want dis in openbare belang. Sy sal ook ondernemings kan onteien, want die herverdeling van rykdom is tog ook in openbare belang,” sê adv. Nikki de Havilland, adjunkdirekteur van die Sentrum vir Grondwetlike Regte.
Didiza se kantoor is dié teenkanting te wagte. “Ons weet dis ’n baie emosionele kwessie en dat die wet omstrede is. Dis hoekom ons regoor die land sal gaan om openbare verhore te hou,” sê mnr. Mandla Mabuza, hoofdirekteur van die departement van openbare werke.
Volgens hom het “openbare belang” grootliks betrekking op grondhervorming en om historiese ongeregtighede reg tes tel.
“As dit in openbare belang is, sal die minister inderdaad ’n onderneming kan onteien. Maar ek kan my nie ’n situasie voorstel dat die minister op ’n oggend sal wakker word en besluit om ’n winkelsentrum te onteien nie,” sê hy.
Mnr. Lourie Bosman, president van Agri SA, beskryf dié wetsontwerp as “helse ingryping van die regering in ’n vrye ekonomie”.
Volgens hom word tot 6% van Suid-Afrika se bewerkbare landbougrond jaarliks in die vrye mark verhandel. “As die regering dié grond tot 2014 opkoop, sal dit maklik wees om grondhervormingsteikens te behaal.”

Subscribe to:
Posts (Atom)