Ex Unitate Vires

Tuesday, 31 May 2011

Republiekdag

›
Dit is vandag 50 jaar gelede dat ons land 'n Republiek, buite die Engelse Statebond, geword het. Dit was toe net 51 jaar nadat die twee ...
1 comment:
Tuesday, 25 May 2010

Ons is steeds op koers

›
Ons het al by ‘n vorige geleentheid daarop gewys dat ons volksnasionaliste, wat die republikeinse vryheidstrewe aanhang, nie skielik regs of...
Monday, 24 May 2010

Reaksiepolitiek

›
Twee bykans onverwante sake toon hoe kiesers op die politieke landskap kan reageer. Pas is bekend gemaak dat partypolitiek as deel van stude...
Sunday, 23 May 2010

Wil jy régtig vry wees?

›
Stel jou voor, ‘n Bittereinder na byna drie jaar op kommando; in wind, weer, koue en reën; tot die dood toe moeg, uitgehonger, siek... Sy pl...
Thursday, 20 May 2010

Moeg vir bloed en sat vir taks

›
Die binnelandse nuustoneel word hierdie week oorheers deur misdaad en die landswye protesaksie teen misdaad. In feitlik elke dorp en stad is...
Friday, 14 May 2010

Boer en leer in Afrikaans

›
Afrikaanse studente ken die begrip “massa” – dit is wanneer studente almal uit die klas uit loop wanneer die dosent laat is. Die begrip “sta...
Monday, 10 May 2010

Die regbank

›
Die aankondiging deur die minister van Justisie, Jeff Radebe, dat die omstrede voorgestelde wysigings aan die hofwet geskrap gaan word, is w...
‹
›
Home
View web version
Powered by Blogger.